Suzie is alive and well…

Oktober 8, 2007

and working in a hotel in Cardiff.

 For those who have forgotten Suzie can refresh their memory here: http://www.aru.rugby.com.au/news/all_blacks_poisoning_cover-up,9418.html

and for some interesting views on who to blame for their 2007 exit: http://www.keo.co.za/2007/10/08/kiwis-want-barness-blood/

3 Responses to “Suzie is alive and well…”

  1. rakadieondier said

    “Suzie” is ‘n persoon wat “geskep” is deur die All Black span van 1995. Sy het blykbaar veroorsaak dat die All Blacks voedselvergiftiging opdoen kort voor die finaal van die 1995 World Cup met die gevolg dat hul die finaal teen Suid-Afrika verloor het. Die hotel het ontken dat iemand met die naam van Suzie daar werk of ooit daar gewerk het. Die All Blacks glo dat Suid-Afrika die 1995 World Cup gewen het deur hulle te vergiftig en vandaar die verskeie conspiracy theories in die verband… Ek sal nie verbaas wees as hulle nou claim Suzie werk in ‘n hotel in Cardiff nie…

  2. René said

    Whahahaha, beleef ek alweer ‘n blonde oomblik!! Dankie vir die “reminder”! :mrgreen:

Leave a Reply